Buscar
Cód:
491_9781774753644

Por: R$ 92,44

Preço a vista: R$ 92,44

Comprar
My lewe is nie wat mens normaal sou noem nie. Van my geboorte af het ek al baie uitdagings in die gesig gestaar en oorkom om die persoon te word wat ek vandag is. Die lewe is selde maklik, selfs al lyk dit vir ander.Elkeen moet op sy eie manier met sy eie teëspoed omgaan. Die meeste bly stil oor hul stryd en glo dat dit hul geliefdes n las sal wees.Nadat ek my storie gelees het, hoop ek om die boodskap, You Are Not Alone, weer te gee. Jy is sterk as wat jy dink en ek glo dat jy n oorlewende is.
Veja mais

Calcule o valor do frete e prazo de entrega para a sua região